Keira Knightley

Keira Knightley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keira Christina Knightley
Geboorte 26 Maart 1985 (1985-03-26)
Teddington, Greater Londen, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keira Knightley (gebore 26 Maart 1985) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), Pride & Prejudice (2005), Atonement (2007), en The Imitation Game (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search